ons produkte sleepwaens Implemente vee-hanteringstoerusting voerbakke Store en afdakke algemeen
 
 
      BEES      
 
 
      SKAAP      
 
 
      Wild      
 
             
   
             
 

Welkom by Ystervark Staalwerke


Ons glo daaraan om langtermyn verhouding met ons kliŽnte te bou deur deurentyd die allerhoogste kwaliteit produkte te vervaardig wat ons kliŽnte se verwagtinge keer op keer oortref.

 

Ons geriewe is toegerus met die nuutste tegnologie en word bedryf deur hoogs opgeleide professionele personeellede.

 

Ons vervaardig kwaliteit staal produkte wat in u behoefte sal voorsien. Ons is geleŽ te Hopetown in die Noord-Kaap en het jare se ondervinding in die staal bedryf. Ons strewe na kwaliteit fakmanskap wat kliente tevredenheid verseker

 

Bestuurspan

Ons ervare bestuurspan versker dat daar in al u behoeftes voorsien word en ons missie is om alle verwagtinge te oortref!

 

 

Vervaardigingspan

Ons vervaardigingspan bestaan uit bekwame personeel wat die hoŽ standaard handhaaf waartoe ons besigheid ons verbind.

YSTERVARK

STAALWERKE

 

 

 

Straatadres:

 

LANDBOUWEG,

KIMBERLEY

Suid-Afrika

 

Telefoonnommers:

Cobus: 082 564 8031 / 076 431 7856
 
Faksnommer:

086 607 1852

 

Kantoorure:
Maandag - Vrydag: 07:30-17:00
Saterdag: 07:30-12:00

 

e-pos-adres

YSTERVARKSTAAL@GMAIL.COM


 
     
 

e-pos-adres:

YSTERVARKSTAAL@GMAIL.COM
 

Telefoonnommer:

082 564 8031

 

076 431 7856

Faksnommer:

086 607 1852

 

Straatadres:

 

LANDBOUWEG,

KIMBERLEY

Suid-Afrika

 

 

   
     
   

 

 
 
 
Ontwerp en in stand gehou deur DesignDynamics

http://www.designdynamics.co.za